SMARTINE.NL ≡ Gereedschap Swings Soupes Power Banks
  • Afrikaans

  • Graad R in ‘n boks

Graad R in ‘n boks

$68.8 $104.58
Description Hierdie pakket is’n moet-hê vir elke Graad R kind in die land, dalk selfs in die wêreld! Hierdie boks is EENMALIG en word nie maandeliks gekoop nie. In 100 tot 120 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na skoolgereedheid. Die fokus van hierdie pakket is op taal en wiskunde perseptuele ontwikkeling Hierdie pakket fokus nie op groot motoriese uitkomste nie. Hierdie pakket fokus op die volgende uitkomste : in lyn met internasionale standaarde visuele vaardighede kleure en vorms patrone taalontwikkeling wiskundige begrippe fondasie van lees en skryf (konkreet) fyn spier ontwikkeling probleemoplossing Daar waar jy dalk ‘n kleur van ‘n pennetjie of stokkie kort kan dit sommer maklik by jou supermark aangevul word. Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar. (Hierdie Boks is ook vir jou klas beskikbaar – kyk hier onder vir ons Klaskratte). https://oasiswinkel.co.za/wp-content/uploads/2024/08/graad-R-in-n-boks-facebook-2024.mp4
Afrikaans

Afrikaans

  • Boks vir 3 jariges
    $65.53 $100.26
  • Baba bokse (1 tot 2 jaar)
    $52.86 $65.55
  • Graad R in ‘n boks
    $68.8 $104.58
  • Boks vir 4 jariges (Graad RR)
    $56.87 $88.15
  • Boks vir 2 jariges
    $35.11 $43.19
  • Graad 1, 2 en 3 bokse
    $63.63 $123.44

© 2026 - SMARTINE.NL