SMARTINE.NL ≡ Gereedschap Swings Soupes Power Banks
  • Afrikaans

  • Graad 1, 2 en 3 bokse

Graad 1, 2 en 3 bokse

$63.63 $123.44
Description Hierdie pakket is’n moet-hê vir elke Graad 1 tot 3 kind in die land, dalk selfs in die wêreld! Hierdie boks is EENMALIG en word nie maandeliks gekoop nie. In 100 tot 120 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op ‘n pad deur die grondslagfase. Die fokus van hierdie pakket is op taalontwikkeling en die fondasie van lees en skryf (graad 1) wat uitbrei tot woordkennis en sinskonstruksie (graad 2 en 3) wiskundige begrippe wat eers baie basies op gefokus word (graad 1) en later uitbrei tot by breuke en tydlees (graad 2 en 3). deurgaans word fondasie werk gedoen om op te vang waar die kind dalk uitvalle mag hê Hierdie pakket fokus nie op groot motoriese uitkomste nie. Hierdie pakket fokus op die volgende uitkomste : in lyn met internasionale standaarde analise en sintese getalbegrip luister en praat lees wiskundige geletterdheid sinskonstruksie lettervorming Daar waar jy dalk ‘n kleur van ‘n pennetjie of stokkie kort kan dit sommer maklik by jou supermark aangevul word. Hierdie bokse is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar. Brosjures om af te laai: Graad 1 Graad 2 Graad 3 (Hierdie Boks is ook vir jou klas beskikbaar – kyk hier onder vir ons Klaskratte).
Afrikaans

Afrikaans

  • Boks vir 2 jariges
    $35.11 $43.19
  • Graad 1, 2 en 3 bokse
    $63.63 $123.44
  • Graad R in ‘n boks
    $68.8 $104.58
  • Boks vir 4 jariges (Graad RR)
    $56.87 $88.15
  • Baba bokse (1 tot 2 jaar)
    $52.86 $65.55
  • Boks vir 3 jariges
    $65.53 $100.26

© 2026 - SMARTINE.NL