SMARTINE.NL ≡ Gereedschap Swings Soupes Power Banks
  • Afrikaans

  • Boks vir 3 jariges

Boks vir 3 jariges

$65.53 $100.26
Description Hierdie pakket is ‘n MOET hê vir elke 3 tot 4 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad RR. Die fokus van hierdie pakket is op fyn motoriese ontwikkel groot spiere sensoriese spel woordeskat Wat is die voordele verbonde aan die pakket? Dis so saam saamgestel dat mamma/ouma dit maklik saam met die kind kan doen. Die apparaat word herhaaldelik gebruik op verskillende maniere. Ons fokus nie op mini-projekkies soos ander pakkette nie, die gebruik van die pakket raak dus nie klaar as al die projekkies of werkies gedoen is nie. Hierdie pakket kan maklik na-skool ingespan word as verrykende werk, maar is volledig genoeg om saam met ‘n tuisprogram ingespan te word ook. Hierdie pakket sluit die volgende in.  Aktiwiteite wat fokus op die informele bemeestering van  : fyn spier ontwikkeling kleur herkenning vorm herkenning patrone – informele aanvanklike blootstelling groot spier ontwikkeling sensoriese belewing ouditiewe vaardighede visuele vaardighede taalontwikkeling informele wiskundige blootstelling Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.
Afrikaans

Afrikaans

  • Baba bokse (1 tot 2 jaar)
    $52.86 $65.55
  • Boks vir 2 jariges
    $35.11 $43.19
  • Graad 1, 2 en 3 bokse
    $63.63 $123.44
  • Boks vir 3 jariges
    $65.53 $100.26
  • Graad R in ‘n boks
    $68.8 $104.58
  • Boks vir 4 jariges (Graad RR)
    $56.87 $88.15

© 2026 - SMARTINE.NL