SMARTINE.NL ≡ Gereedschap Swings Soupes Power Banks
  • Graad Rr

  • Tuisprogram vir Graad RR (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.

Tuisprogram vir Graad RR (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.

$66.77 $112.84
Tot wat moet ek toegang hê? ‘n Adres waar ons jou pakkie kan laat aflewer (indien jy ‘n boks ook aankoop) Indien nie is ‘n adres nie nodig nie. Skryfbehoeftes Vermoë om aanvullende apparaat te kan aankoop Toegang tot genoegsame data en ‘n sterk internetverbinding Toegang tot ‘n kleur drukker Wat kry jy alles? Volledige program wat daaglikse wiskunde, taal en lewensvaardighede lesse insluit. Dit sluit in groot spiere, klein spiere, visuele ontwikkeling, ouditiewe ontwikkeling, sensoriese spel, taalontwikkeling, emosionele welstand, informele wiskunde en nog vele meer. Kort lysie om aan te dui op watter vaardighede ons elke week gefokus het (deurlopende assesserings) Aanwysings is maklik om te gebruik. Apparaat benodig is maklik bekombaar. Die program is opgedeel in 4 dele (of kwartale). Elke kwartaal bestaan uit min of meer 10 weke. Die kwartale moet in volgorde gedoen word.  Maar dis nie nodig om in Januarie te begin nie.  Julle kan enige tyd van die week wegspring. Daar kan langer aan ‘n kwartaal gewerk word as net 10 weke. Om tuisleerders tegemoet te kom en omdat almal nie ewe vinnig vorder nie, stuur ons dan Kwartaal 2/3/4 se materiaal sodra julle daarvoor betaal. Assesserings is deurlopend. Eerlikheid berus by die ouer. Kry ‘n rapport wat die deurlopende assesserings reflekteer aan die einde van kwartaal 1, 2 en 4. Metodiek : Ons program berus om leer deur speel. Daar is dus geen inkleurwerk en onnodige boekwerk in die program nie. Daar is wel baie pret en ons wys jou die waarde wat die aktiwiteite het! Oasis se waardes : Oasis handhaaf konserwatiewe waardes waar seksuele opvoeding aan die ouers van die kind oorgelaat word. Oasis is ‘n familie besigheid wat Christelike waardes en norme nastreef. Vir wie is hierdie program bedoel? Enige tuisonderrig leerder Die LSEN kind wat ekstra aandag nodig het Die kind wat voor is en graag die voorsprong wil behou
Graad Rr

Graad Rr

  • Tuisprogram vir Graad RR (volledig) – ook kwartaalliks beskikbaar.
    $66.09 $118.96
  • Tuisprogram vir Graad RR (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.
    $66.77 $112.84

© 2026 - SMARTINE.NL