Accobility: Rekeningkunde Vir Beginners in Graad 9 9780958513753
$48.17
$69.36
Geskik vir leerders wat eers in Gr. 9 met Rekeningkunde as vak begin. Benodig 3 periodes per siklus/week oor ‘n tydperk van 1 jaar. Alle aspekte van Diens- en Handelsondernemings word hanteer, insluitend brondokumente, KOJ, KBJ, DJ, DAJ, KJ, KAJ, AG & Nasionale Kredietwet.
New Textbooks Gr 7-9 Accounting