Prentjies met plaasdiere

Categories,
Hierdie stel bestaan uit 36 verskillende plaasdier prentjies.  Gebruik dit om aan die begin van die jaar vir elke leerder ‘n simbool te gee wat hy/sy regdeur die jaar kan gebruik om hul spasie in die klas te identifiseer.  Bv waar hul kosblikke, boeke, sitplek of skryfbehoeftes gepak moet word.